top of page
Draai Dans in Lydenburg

Eksamen Klasse

Dinsdag is

Ons eksamen klasse op Donderdae  bied gestruktureerde groei deur die ADPA-sillabus.


Dit vra toewyding... maar bring sterk tegniek, dissipline en trots in elke danser.

Ons open classes op Dinsdae is waar die magic gebeur.


Hier bou ons tegniek, selfvertroue en ’n liefde vir beweging... alles in ’n energieke, ondersteunende spasie.

DANS

dag!

Kompetisies

Vir dansers wat ’n ekstra uitdaging soek, bied ons die geleentheid om aan kompetisies deel te neem.

 

Ons fokus nie net op wen nie... maar op groei, ervaring en die selfvertroue om die verhoog te own.

DRAAI DRAG

Van klas tot kompetisie, dra jy die trots van Draai saam met jou.

Draai in styl!

Die hart agter DRAAI:

Hi, ek’s Lené.
Dans is nog altyd my huis en nou help ek ander om hul eie plek daarin te vind.

By Draai skep ons ’n spasie waar jy kan groei, droom en jouself wees.

Maak kontak

Stuur vir ons 'n WhatsApp

083 799 9316

Volg ons aanlyn:

Stuur vir ons 'n Epos

draaidans@gmail.com

Ons is beskikbaar

Maandae tot Donderdae

tussen 14:00 & 18:00

bottom of page